Kategorie: Neerpen

  • Oeps! Wat Wou!

    Aardbewing 25/05/2020 Staat die ou afgterede vrou in haar pink japon, boude in die lug, gebuig oor Trompie se kosbak in die waskamer waar Trompie soggens sy ontbyt kry. Ewentewel, ek krap meestal die deel wat Trompie moet kry los oppad vanaf die yskas na sy kosbak. Trompie wag netjies soos ‘n opgevoede brak dat…

  • Oud leerders en nog wat…

    Christa skryf oor leerders wat die juffrou nie ken nie as hul uit die skool is. Dit is waar in gevalle as die juffrou nie lank met hul gewerk het nie. Ek het ‘n hele paar jare in plattelandse skole skool gehou. Almal het mekaar geken. Almal het ook geweet waar wie was en wat…

  • Dag 10 in my omgewing met ons Lock Down 03/2020

    1 April. Dag 10 My plan was om ‘n ernstige stuk te skryf oor hoe my dag verloop maar het daarteen besluit. Ek gaan sommer los en vas skryf oor dinge wat gebeur waar ek hier in afsondering sit. Eerste is  dankbaarheid dat ek nog gesond is en elke oggend kan gaan stap. Nie slenter…

  • Ek glo daar is…. Maart 2020

    Ek glo daar is… Maak nie saak wat of in wie jy glo nie daar is beslis iets wat krag het om te beskerm en te help. Ek is ‘n Christen en glo dat God in beheer is en sal voorsien. Dit maak nie saak waaraan of waarin jy glo nie daar is beslis ‘n…

  • Maandag=Wasdag no 20: Eerste vir 2020. Eerste indruk/ke.

    Eerste indruk/ke Weer op die plaas. ‘n Ander een hierdie keer so daar is heelwat nuwe indrukke wat ek beleef. Kom ek op die plaas Donderdagmiddag. Ek pak uit en kyk na buite. Die huis het baie vensters wat uitkyk op die vallei. Dis heerlik rustig. Vroeg die volgende oggend gaan ek kombuis toe. Wat…

  • Aandagafleibare kind. Eie ondervinding

    Na aanleiding van Toortsie se inskrywing oor ADHD , voel ek om te vertel oor die ondervinding wat ek hierdie week opgedoen het met ‘n seuntjie, wat ek J noem. Vooraf inligting: Hierdie kind is ‘n riller. As ‘n mens nie ‘n bietjie van omstandighede weet nie kan ‘n mens glo dat hy regtig die…

  • Belangrikheid van neerpen (journaling)

    Ek het in Mei saam met HesterleyNel een-en-dertig dae, aantekeninge in ‘n dagboek gemaak. Om ‘n dagboek aan te hou help om ‘n skryfritme aan te leer, asook om jou gedagtes te ontleed en uit te sorteer. Drie redes hoekom neerpen(journaling) en ‘n dagboek so belangrik is. Eerste Rede:  Neerpen dien as ‘n vingerwysing  om…