Kategorie: Leser
-
Om ‘n boek te begin skryf: Sessie 3
Wie gaan die ideale leser wees? Dink aan kleiner groepe wat sal belangstel. Voldoen eerder aan sekere behoeftes en belangstellings wat die leesgroep kan bevredig. Sodra jy weet wat die behoeftes is kan jy dit gebruik om die aandag te trek. Jy moet weet wat lesers wil hê en dit aan hul gee. As jy…