Ek het vir 21 dae ‘n heerlike kursus gedoen om ‘n kinderstorie te skryf. Dit was ‘n nuwe ondervinding vir my. Ek het baie geleer. Dis vir kleintjies 3-5 jaar wat nog nie baie lank kan luister of aandag gee nie. Die illustrasies gaan natuurlik ook ‘n groot rol speel. Die storie is in Engels.…… Lees meer Kinderprenteleesboek
Kategorie: Leser
Avontuur op die plaas deel 4
More, Maandag, is dit weer terug hok toe na twee weke se vakansie. Die laaste skof vir 2019. Deel 4 van die avontuur op die plaas.Ek is vanoggend nou al weer by Vrydag en het nie gister se stories vertel nie. Donderdag oggend hoor ek weer skape blêr op ‘n afstand. Ek het besluit om…… Lees meer Avontuur op die plaas deel 4
Om ‘n Boek te Skryf: Sessie 8
Waar begin ek? Skryftyd het aangebreek! Dit kan beslis ‘n angsaanval veroorsaak. Waar begin ek?Hoe weet ek of dit die regte plek is? Die volgende oefeninge kan help om die ys te breek. Stel ‘n horlosie(timer) vir 45 minute.Skryf die eerste toneel (fiksie/memoir) of eerste argument (nie-fiksie). Moenie ophou voor die tyd verby is nie.…… Lees meer Om ‘n Boek te Skryf: Sessie 8
Om ‘n boek te skryf: Sessie 4
Wat is jou “punt” om die boek te skryf? Lesers lees om te ontspan of om meer te wete te kom. Lesers wil dit geniet. Daar is ‘n rede waarom jy aan die skryf van ‘n boek dink. Dis omdat jy iets het om te sê. As niks jou gestemuleer het om oor te skryf…… Lees meer Om ‘n boek te skryf: Sessie 4
Om ‘n boek te begin skryf: Sessie 3
Wie gaan die ideale leser wees? Dink aan kleiner groepe wat sal belangstel. Voldoen eerder aan sekere behoeftes en belangstellings wat die leesgroep kan bevredig. Sodra jy weet wat die behoeftes is kan jy dit gebruik om die aandag te trek. Jy moet weet wat lesers wil hê en dit aan hul gee. As jy…… Lees meer Om ‘n boek te begin skryf: Sessie 3