Kategorie: kinders
-
Maandag=Wasdag no 24: Sport/s
Hierdie wasdag het so vinnig gekom dat ek skaars tyd het om my draaie behoorlik te loop. Die wind waai asof hy daarvoor betaal word. Dis kurk droog en daar is geen vooruitsig vir reën nie. Ek het weer die nuwe skooljaar aangepak en alles is weer volstoom aan die gang. Hierdie week se skrywe…
-
Aandagafleibare kind. Eie ondervinding
Na aanleiding van Toortsie se inskrywing oor ADHD , voel ek om te vertel oor die ondervinding wat ek hierdie week opgedoen het met ‘n seuntjie, wat ek J noem. Vooraf inligting: Hierdie kind is ‘n riller. As ‘n mens nie ‘n bietjie van omstandighede weet nie kan ‘n mens glo dat hy regtig die…
-
Maandag = Wasdag: Noodplan
My laaste kwartaal vir 2019 het aangebreek en die week het met spoed verby gevlieg. Indien jy voel om bietjie in Afrikaans te gesels nooi ek jou uit om hier saam met my te kuier. Maandag = Wasdag gaan oor Afrikaans as taal. Dis belangrik om Afrikaans lewendig te hou. As jy geskryf het kan…
-
Maandag=Wasdag no 11: Kinderliefde
Jammer, jammer, mense ek het die inskrywing reeds in no 9 gedoen! Hiers ons weer op n Maandag en Maandag =Wasdag. Skryf mense, skryf. Afrikaans is n heerlike taal om te gebruik. Almal wat Afrikaans is kan saam met my skryf. Ek gee n paar sleutelwoorde om te gebruik as jy wil, of jy kan…
-
Maandag=Wasdag no 9 Liefde en vertroue
Augustus 2019, lê op sy rug. As jy van Afrikaans hou kan jy gerus jou pantoffels aantrek en hier by my aan tafel kom sit en skryf oor ditjies en datjies. Ek gee vyf woorde wat jy as prikkel kan gebruik. Jy kan almal gebruik of net een; selfs geen woord sal ook doen. Solank…