Whose the leader?

Bruce ‘n Muscovy duck/ eend. Lucky ‘n Langbeen, tropjaer.
As Bruce sy kuif so regop lig en blasend nader kom moet jy maar versigtig wees vir hom. Hy knyp wat hy ook al in die hande kry!

Bwahahaaa, Lucky lyk maar lugtig!
LikeLike
ek sal ook maar versigtig wees vir die geveerde vrind…so ene het my gejaag toe ek nog kind was…
LikeLike
Hy’s baie parmantig. Moet hom gereeld ‘n paar warm klappe gee om my uit te los. Hy kom al agter my aan as ek verby kom. Ek gesels maar met hom en vertel hom hy hoef nie te bekommer nie. Ek sal nie sy girls afvry nie. Hy is selfs boosaardig met hoenders party male. Van die hoenders vat nie sy nonsies nie en jaag hom weg.
Hahahaaa, ek di k in prentjies. Ek sien jou…
LikeLike
Ek hou ook van prentjies sien. Neem selfs fotos om my stories neer te skryf en kom nie daarby uit nie.
LikeLike
Lewer kommentaar op Bondelsgedagtes Kanselleer antwoord