Sonsondergang in NZ

Sonsondergang. Ek staan met my rug na ondergang. Mens kan duidelik in tweede kamp waar skape is sien hoe droog dit is. Die blou houer is waar my goed in gestoor word.

Posted

in

,

by

Tags:

Comments

13 reaksies op “Sonsondergang in NZ”

  1.  Avatar
    Anoniem

    Daar is goed waaroor ons geen beheer het!

    Liked by 1 person

  2. Tannie Frannie Avatar

    Die landskapfoto is so mooi.

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Frannie. Die foto gee nie regtig weer hoe dit regtig is nie. Dis asemrowend mooi.

      Liked by 1 person

  3. Una se gedagtes Avatar
    Una se gedagtes

    Wat ñ pragtige foto, Ineke!

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Una, ek moes dit net afneem. Die natuur bly maar wonder skoon as mens jou oë oophou.

      Like

  4. Aletta - nowathome Avatar

    Dis pragtig Ineke! Wens ek kan weer in New Zealand kom kuier!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Aletta. Ek hou styf duime vas dat jy weer ‘n geleentheid gaan kry om te kom. Die wêreld is op oomblik so omgedolwe dat mens nie weet hoe lank dit sal aanhou nie.

      Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek moes dit net afneem al wys die foto nie die werklike skoonheid nie.

      Liked by 1 person

  5. Bondelsgedagtes Avatar

    Ja foto vertel nooit die hele storie nie. Maar jy dra dit in jou hart.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar op Aletta – nowathome Kanselleer antwoord

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.