Sonsondergang. Ek staan met my rug na ondergang. Mens kan duidelik in tweede kamp waar skape is sien hoe droog dit is. Die blou houer is waar my goed in gestoor word.
Dankie Aletta. Ek hou styf duime vas dat jy weer ‘n geleentheid gaan kry om te kom. Die wêreld is op oomblik so omgedolwe dat mens nie weet hoe lank dit sal aanhou nie.
Lewer kommentaar op Una se gedagtes Kanselleer antwoord