Kunswerk van kinders

My little Pony

Die foto is darem hier. Sal nog verder oefen om dit te crop.

Links bo is Beatrix s’n.

Ek dink al vier het regtig goed gedoen.


Posted

in

by

Tags:

Comments

10 reaksies op “Kunswerk van kinders”

  1. Una se gedagtes Avatar
    Una se gedagtes

    Dis pragtig gedoen, Scrapy! Jy kan trots wees op hulle.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Una, hul het beslis al baie verbeter vandat ons in September begin het.

      Liked by 1 person

  2. Tannie Frannie Avatar

    Wonderlik om te sien hoe die kindertjies se geaardhede in hulle kunswerke tot uiting kom! Ag, ek kan net die konsentrasie en toewyding in my geestesoog sien en ek’s sommer bly oor jou inskrywing, liewe Scrapy.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Frannie, eks meestal so gedaan na die uur dat ek nie kans sien of kry omdie vier se werk saam af te neem nie. Elkeen is beslis uniek.

      Liked by 1 person

  3. angelswhisper2011 Avatar

    Da’s echt kunstwerk! En dat hebben ze niet van een vreemde, Ineke, it’s all in the family😺😺Fijn om weer wat van je te horen. Gaat het goed met je? Double Pawkisses for a Happy Week ahead🐾😽💞

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Die kindertjies is baie oop vir hoe geverf moet word. They love to follow my example and that’s the best way to teach them. I go with the flow with PD. Some days better other days worse. Enjoy a good week too.

      Liked by 1 person

  4. HesterLeyNel Avatar

    Hierdie outjies het duidelik ‘n goeie leermeester. Jy kan met reg trots wees op jou leerlinge.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Hester. Dis lekker om te sien hoe hul vorder of verbeter elke klas. Hul is baie leergierig om te weet hoe en waar. kleure kom.

      Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Christa, hul geniet hul gate uit elke Dinsdagmiddag.

      Like

Lewer kommentaar op HesterLeyNel Kanselleer antwoord

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.