Woordwarrel: Intensiewe vorme

Hester sê: Hierdie bloguitdaging handel oor die nuutskepping van woorde, idiome en gesegdes in Afrikaans wat ‘n kultuurverandering kan voortbring of sommer net die leser / aanhoorder irriteer. Die reëls verskyn onderaan die blog.  HesterLeyNel on 2021-11-25 Intensiewe vorme Eers moet ek doodeerlik wees, ek het nooit die loodregte woordvorme geleer nie; waarvoor ‘n woord of watter…… Lees meer Woordwarrel: Intensiewe vorme

Woordwarrel: Sintuie.

#Woordwarrel inspirasievonk 4 November 2021 Ons droom groot op die oomblik. Dis nou my seun, sy vrou en ekke. Hy droom van ‘n werksplek wat so groot soos ‘n waenhuis gaan wees; waar hy kan woel en werk sonder om iemand te pla of dat hy gaan nat reën wat op oomblik gebeur as hy iets…… Lees meer Woordwarrel: Sintuie.

Maandag=Wasdag: Paar fotos

Ballerina Bea Susters Sien vir OumaEk sit PappaStaan Pappa Amelia is nou vier maande. Sy het nou blonde haartjies en steeds daardie deurdringende kyk. Ek skryf nie hierdie week n stuk nie. My aandag is nou by die laaste stuk van NaNoWriMo. Ek is reeds by 39000 woorde van die 50000 waar ek gaan eindig…… Lees meer Maandag=Wasdag: Paar fotos

The Journey Begins

Thanks for joining me! Good company in a journey makes the way seem shorter. — Izaak Walton