Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

Romeine 12:6

6 Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het. As dit die gawe is om God se boodskap te verkondig, laat ons dit gebruik in ooreenstemming met die geloof wat ons bely.

Bekering: Kom gee jou hart vir Jesus. Dit is van uiterse belang


Posted

in

, , ,

by

Tags:

Comments

17 reaksies op “Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF”

  1. Toortsie Avatar

    Ja, ek glo regtig hieraan. Ons gawes verskil sodat ons mekaar kan help en aanvul.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dis wat my toe ook opgeval het omdat jy juis oor jou skrywe so rukkie terug en waar jy gedink het jy is dalk te kras gewees.

      Liked by 1 person

      1. Toortsie Avatar

        So os kras wees my gawe? ๐Ÿ˜‰ ek terg net!

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Jong jy weet nog net nie hoe lank ek gesit het om te weet watter woord die beste is om jou gevoel te beskryf. Eintlik is dit jou innerkritiek wat so kras is met jou.

          Liked by 1 person

          1. Toortsie Avatar

            Was ek nou te kras met jou? ๐Ÿ˜‚ Ek het heeltemal verstaan wat jy bedoel. โค๏ธ

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Haha, nee man ek verstaan hoor. Ons ken mekaar mos darem nou al lankal.

              Liked by 1 person

              1. Toortsie Avatar

                Ja wat. ๐Ÿ˜Š๐Ÿ˜‰

                Liked by 1 person

          2. Toortsie Avatar

            Erge selfkritiek. Introspeksie. Kan soms rof wees met myself. ๐Ÿฅด Dis derl van my gawe, jy is heeltemal reg. Omdat eerlikheid vir my so belangrik is, ervaar mense naklik dat ek oordeel, terwyl dit nie my bedieling is nie. Die probleem is dat ek nog kwaaier met myself is as wat ek ooit met ander sal wees.

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Ek weet daardie innerlike kritiek kap my ook baie ek onttrek my dan heeltemaal want ek voel nie goed genoeg nie. Tog het ek met die jare darem al bietjie daardie ou kritiek mannetjie op my skouer afgeskud. OP hierdie stadium slaan ek toe as ek bv in n groet is waar Engels gepraat word. Ek het net nie die selfvertroue om saam te praat nie. Voel altyd as ek sรช dat die wenkbroue gelig word.

              Liked by 1 person

              1. Toortsie Avatar

                Ek is seker jy praat uitstekende Engels.

                Like

                1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                  Sug, met tye speel my brein met my parte dan weet ek nie hoe om my uit te druk nie. Gelukkig is die ouens naaste aan my al gewoond aan my en hul help baie om woorde te kry.

                  Liked by 1 person

                2. Toortsie Avatar

                  Is jou kwota Engels dan ‘opgebruik’? ๐Ÿ™‚ Ag wat, dit is darem te verstande en beslis vergeefbaar.

                  Like

                3. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                  Haha netso, my bladsy het vergeet om aan te skuif!

                  Liked by 1 person

                4. Toortsie Avatar

                  ๐Ÿ˜‚๐Ÿฅ‚ myne is soms heeltemal in โ€˜n ander boek!

                  Like

                5. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                  Nou praat jy, het al gewonder waar dit heen verdwyn?

                  Liked by 1 person

              2. Toortsie Avatar

                Lekker dagvir jou.

                Like

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.