Etiket: vertrou
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Johannes 14:12 12 Dit verseker Ek julle; wie in My glo, sal ook die dinge doen wat Ek doen; en hy sal nog groter dinge as dit doen, omdat Ek na die Vader gaan.
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Hebreërs 12:2 2 die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof. Ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig was, het Hy die kruis verduur sonder om vir die skande daarvan terug te deins, en Hy sit nou aan die regterkant van die troon van God.
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Galasiërs 3:26 26 Deur hierdie geloof in Christus Jesus is jul nou almal kinders van God.
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Jakobus 2:14 14 Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so ‘n geloof ‘n mens red?
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF.
Johannes 3:36 36 Wie in die Seun glo het die ewige lewe; wie egter aan die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die straf van God bly op hom.
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Hibreërs 11:6 6 As mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan en dat Hy dié wat Hom soek, beloon.
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: Geloof
Romeine 5:1 God het ons dan nou vrygespreek omdat ons GLO. Daarom is daar nou vrede tussen ons en God deur ons Here Jesus Christus.
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Galsaiërs 5:22 22 Die vrug van die Gees daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, GETROUHEID