Etiket: vertrou
-
Van uit my kombuisvenster
Kwarteltjies, blackbirds, bellbird Deur my kombuis venster aan agterkant van die villas is daar weer ‘n ander gesig. Daar is ‘n heup-hoogte muur wat gebou is om die bult af te werk vir die behuising. Daars ook ‘n bedding aan die muurtjie se kant. My buurman het besluit om weer groente in potte te…
-
Uit my dagboek: Lewens Sertifikaat, November einde.
Die laaste dag van November 2025. Die jaar spoed nou ten einde. My lewe hier in die ‘Village’ is nou besig om gevestig te raak. Ek probeer nou weer roetine kry. Dis belangrik om betyds te weet wat gaan of kan gebeur tydens ‘n 24 uur tydperk in my lewe. Belangrikste gaan oor die drink…
-
Uit my Dagboek: Vreugde en verdriet
Vreugde en verdriet Ek hoef nie my verbeelding of diere kapperjolle in die diertuin te gebruik om myself te vermaak nie. Trompie, my mini Schnauzer, kon so snaaks wees dat ek net my kop kon skud en lê soos ek lag. Hy was so vermaaklik van aard. Gladnie nodig om eers te dink wat om…
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: Geloof
Hebreërs 11:3 3 Omdat ons glo, weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is: die sigbare dinge het dus nie ontstaan uit iets wat ons sien nie.
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Romeine 12:6 6 Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul sodat jul hoop al hoe sterker kan word deur krag van die Heilige Gees.
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Romeine 12:6 6 Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het. As dit die gawe is om God se boodskap te verkondig, laat ons dit gebruik in ooreenstemming met die geloof wat ons bely.
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Jakobus 2:17 17 So gaan dit ook met geloof: as dit nie tot dade oorgaan nie, is dit sonder meer dood.
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Hebreërs 6:1 1 Laat ons nie stilstaan by die eerste dinge wat aangaande Christus verkondig word nie; maar verder gaan na die volle inhoud van die boodskap. Ons wil nie opnuut die fondament lê deur te praat oor die bekering uit ‘n leefwyse wat tot die dood lei nie, of oor geloof in God …
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Galasiërs 2:16 16 en tog weet ons dat ‘n mens nie van sonde vrygespreek word deur die wet van Moses te onderhou nie, maar alleen deur Jesus Christus te glo. Ook ons het tot die geloof in Christus Jesus gekom, en dit is hoe ons vrygespreek is: deur in Christus te glo en nie deur…
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
1 Timoteus 4:12 12 Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk(oud) is nie, maar wees jy vir die gelowiges ‘n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid