Etiket: sneeu
-
Oompie en Gym storie vervolg
Die eerste afspraak met Liz, my Gym instrukteur, was Woensdag 2 Augustus 2023. Klein Amelia is siek. Sy hoes sleg. Die gesiggie is sommer was bleek en ogies is flou. Ek het haar opgepas terwyl Pappa vir Beatrix skooltoe gevat het. Pappa was by die huis om na Amelia te kyk. Hy het ook sommer…
-
Maandag=Wasdag 20: Weer/die weer.
Verlede Maandag het uitgevries. My voorneme oor die weer te skryf het verys. Kom vertel ‘n paar dinge oor die woord weer. Ons skryf hier in Afrikaans en almal is welkom om saam te skryf. Jy kan ‘n kort stukkie skryf, ‘n lang ene of net sommer soos jy voel. As jy geskryf het sal…