Etiket: kuikens
-
Nie eendjies nie maar nou is dit kuikentjies
Nog ‘n verrassing tref ons ‘n paar dae later na die drie eendjies se aankoms. By Gesê die drie eendjies het toe na drie dae nie oorleef nie. Eende is regtig onbeholpe as dit by hul nuwelinge kom. Hul het geen meganisme om klein eendjies te beskerm nie. Hierdie gaan egter nie oor eendjies nie…
-
Plaasstorie: Gevleugeldes
Gevleugeldes Sjoe mensdom het ons darem nou avonture met die gevleugeldes gehad! Eers bietjie agtergrond. Daar is ‘n hele kaboedel tipe kapokhoendertjies in ‘n kampie net agter my kamer. Eers was dit net die uitgegroeide hoendertjies(ek dink elf van hulle) en later is die kuikens wat Stella, skoondogter, in haar broeimasjien uitgebroei het (ek dink…