Etiket: jaag

  • Nog eendjies.

    Woensdag is my alleen tuis dae. Almal is by die werk of in die skool. Ek begin na ek gestort het om eerste bondel wasgoed in masjien te sit. Meestal laai ek ook die skottelgoedwasser. Terwyl die wassery besig is bestudeer ek al my e-posse om te sien wat almal doen.  Woensdag was dit weer…

  • Avontuur op die plaas deel 5

    Vrydag Dis bibber koud vanoggend. Die ryp lê spierwit op die gras dit lyk of dit gesneeu het. Trompie gaan uit vir eerste pieps en kom weer in.  Ek stort en trek aan . Eet my pap. In die tussentyd is daar geen skaap te sien nie. Trompie bly rusteloos. Ek laat hom agter uit…