Etiket: huppel
-
Daisy die koei
Daisy is ‘n soort van Jersey koei wat langs ons bly. Die varkhok, inrypad en huis van bure is tussen ons plek en Daisy se kraamkamp. Sy het sommer skielik eendag daar opgedaag. Die buurman of eienaar van Daisy het nie besef sy is met kalf nie. Dit daar gelaat. Na so twee maande van…
-
Ouma en Beatrix gaan ‘petshop’toe.
Dis Vrydagoggend. Laaste dag van die Oktober vakansie. Ouma wil ‘n omheining gaan koop om die hoenders en lammers weg te hou van haar paar plantjies wat buite in haar potte probeer om te oorleef. Met die koue sukkel die plante om te groei en tot blom te kom. Kom daar wel blomme het eers…