Etiket: geniet

  • Uit my Dagboek. Mislukte dr besoek, 13/01/2026

    Ek het die Disdag ‘n dokters besoek gehad wat eintlik ‘n aanlyn besoek was en nie persoonlike konsultasie soos wat ek wou nie. Toe genoeg geleentheid gehad om bietjie in die Mall in Upper Hutt ‘n teetjie met vriendin te geniet. Die volgende is drie episodes wat Dinsdag die 13e plaas gevind het. Eerste toneel.…

  • Van uit my kombuisvenster

    Kwarteltjies, blackbirds, bellbird   Deur my kombuis venster aan agterkant van die villas is daar weer ‘n ander gesig. Daar is ‘n heup-hoogte muur wat gebou is om die bult af te werk vir die behuising. Daars ook ‘n bedding aan die muurtjie se kant. My buurman het besluit om weer groente in potte te…

  • Van uit my voordeur.

    Voor my voordeur As ek my deur oopmaak word ek begroet deur ‘n son wat van krag tot krag gaan wees. In die bedding teen die buite loopvlak en reeling blom die agapanthussen vol koppe blommetjies wat oopvou om ‘n wit blommetjies bol te vorm. Daar is ook ‘n ou bekende tipiese ligte blou kleinerige…

  • 2026 Uit my Dagboek. Nuwe jaar, nuwe dinge.

    ‘n nuwe jaar 4/01/2026 My geliefde man het altyd gese: Die pad na die hel is uitgele met goeie voornemens. Daarmee kan ek ook nou saamstem want ek het myself belowe om op my blog te skryf. Wat het daarvan gekom? Drie stukke geskryf en dis al. Baie verskonings. Niks help nie. As jy iets…

  • Uit my Dagboek: Vreugde en verdriet

    Vreugde en verdriet Ek hoef nie my verbeelding of diere kapperjolle in die diertuin te gebruik om myself te vermaak nie. Trompie, my mini Schnauzer, kon so snaaks wees dat ek net my kop kon skud en lê soos ek lag. Hy was so vermaaklik van aard. Gladnie nodig om eers te dink wat om…

  • Uit my Dagboek 2025: Spraakterapie en huurmotor

    17/11/2025 Eerste huurmotor huur Noudat ek hier in die “Village” bly het ek nie meer ‘n motor nie. Ten eerste, het ek ‘n Nissan Leaf wat ‘n elektriese motor is. Hier is nie regtig parkeer plek nie en ook nie ‘n kragpunt om die battery te laai nie. Dit pas my aan die een kant. …

  • Ek dink terug

    Skielik het ek besluit om bietjie tussen my skryfsels te grawe en kom toe op die volgende af: 2024/11/20 Waterverf Klas Die verfklas het nou twee maande agter die rug. Die vier dogters sien nog steeds daarna uit om Dinsdagmiddae saam met my verfkwaste op te tel en ‘n uur lank hul uit te leef. …

  • Liewe Kleinkinders

    Vanoggend het ek beter gevoel as gister. Stella, gee honde net na ses kos. Sy ry hierdie keer net na sewe. Dis reënerig. Toe ek teen kwart voor agt  huis ingaan is Bertus besig om uit te suig. Ek het gaan stort en hy is werk toe.  Kinders is reg om skooltoe te gaan. Hul…

  • Is pannekoekbak oorerflik?

    Ek dink dit kan nogal oorerflik wees om pannekoek te bak. Hoekom dink ek so? My gedagtes gaan ver terug na my kinderjare toe my seun gisteraand pannekoek gebak het. Met die hulp van vroulief het hy vinnig al die bestanddele in ‘n bak gemeng en bietjie geklop om klonte uit te kry. Ek kyk…

  • Wegbreek na Featherston 2022/2023

    Inleiding Vertrek van Mangaroa 23/12/2022 Ek het vroeg in Oktober 2022 vir my 11 nagte bespreek in ‘n motel in Featherston wat 30km, ongeveer halfuur’se ry van Upper Hutt is. Rimutakas(berge) vol draaie op en weer anderkant af.  Die 22ste het ek al begin inpak en alles op my lysie reggesit.  23e, pak ek solank…