Etiket: Bybel
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
1 Petrus 1:9 8+9 Deur in Hom te glo, al sien julle nou nie, het julle reeds deel aan die saligheid wat die einddoel van julle geloof is.
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Romeine 14:1 1 Aanvaar die een wat in die geloof swak is, sonder om met hom te stry as sy opvatting van jou verskil.
-
Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
Romeine 12:6 6 Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul sodat jul hoop al hoe sterker kan word deur krag van die Heilige Gees.
-
Skryf ‘n Versie elke dag: Februarie: GELOOF
Ek het Sondag ‘n skakel van die kerk gekry waar hul ‘n uitdaging, veral aan kinders en jong mense, gee. Elke dag word ‘n gegewe versie uit die Bybel net neergeskryf om die dag mee te begin. Elke maand is daar ‘n nuwe Tema. Nou het ek besluit om ook ‘n versie elke dag te…