Ek het Sondag ‘n skakel van die kerk gekry waar hul ‘n uitdaging, veral aan kinders en jong mense, gee. Elke dag word ‘n gegewe versie uit die Bybel net neergeskryf om die dag mee te begin. Elke maand is daar ‘n nuwe Tema.
Nou het ek besluit om ook ‘n versie elke dag te skryf.
Februarie: GELOOF
Geloof: volkome vetroue of geloof in iemand of iets
01/02/2021 Efesiërs 2:8
8. Julle is inderdaad uit genade gered, deur GELOOF. Hierdie redding kom nie uit julleself nie, dit is ‘n Gawe van God.
Inderdaad
LikeLiked by 1 person
Dankie! As my kop hou, gaan ek ook deelneem.
LikeLike
Dit vat tyd maar dis nodig vir my om te gaan sit en daardie paar menute dit neer te skryf. Hul gee ook by elke dag “n vers om te skryf sodat dit maklik vir jonges is om te doen.
LikeLiked by 1 person
Geskryf! Klaar vergeet. Jy sal my moet help onthou!
LikeLike
Sal my bes doen om jou betyds te bereik!
LikeLiked by 1 person
Amper het my kop my in die steek gelaat!
LikeLike
Moenie alleen voel nie. Sal jou op check hoor.
LikeLike