Etiket: natuur

  • Maandag=Wasdag 28: Avontuur, ondervinding, Vertelling.

    Maandag is weer hier. Dankie aan die volgende ouens wat saam gesels het verlede week: Appeltjie Maandag = Waskamer 27 Kamer Kameel Kameel – Kamers Lekkervurig Hier gaan ons dan. Almal wat Afrikaans is kan saam skryf. Gee asseblief vir my ‘n skakel of pieng-terug in my kommentaar sodat ek erkenning kan gee aan jou skrywe…