Etiket: music
-
Life’s lessons make great memoirs
(Ek ontvang nou net die ondergedrukte skrywe van my spesiale vriendin, Charlotte, met wie ek al ‘n paar jaar saam loop met die skrywe van my Memoires. Ek doen my skrywe met haar in Engels. Sy gee een keer ‘n maand ‘n uitdaging/onderwerp om net 200 woorde te gebruik. Ingesluit is wat sy se en…