Kategorie: winkels

  • Parkinson se siekte: 24 uur in my lewe met PD.

    24 uur in my lewe met Parkinson se siekte. Die medikasie help beslis om verligting te gee. Ek dank die Here vir elke oomblik dat ek steeds myself kan help en versorg. Dis tien uur Vrydag oggend 2 Augustus. My liggaam word aangehelp om te fuksioneer deur medikasie wat ek vierkeer per dag drink.  Die…

  • Verjaarsdaggeskenk vir Amelia.

    Donderdae is ‘my tyd’ oggende. Ek klim in die kar en ry dorp toe of na die winkels(shops) soos hul dit hier noem. Meestal gaan ek Mall toe. Die kunsafdelings van twee winkels is die aantrekkingskrag. Eers gaan kyk ek in Lincraft. Hier is wolle van alle kleure en diktes. Materiaal(waarin ek nie op oomblik…