Kategorie: Waterverf

  • Ek dink terug

    Skielik het ek besluit om bietjie tussen my skryfsels te grawe en kom toe op die volgende af: 2024/11/20 Waterverf Klas Die verfklas het nou twee maande agter die rug. Die vier dogters sien nog steeds daarna uit om Dinsdagmiddae saam met my verfkwaste op te tel en ‘n uur lank hul uit te leef. …

  • Sonsondergang in NZ

  • Week met nuwe avonture.

    13/02/ 2025 Week met nuwe avonture. Naweek is daar vleis gebraai. Sondag, S se ouers was hier vir die namiddag. B braai vleis op die gasbraaier. Daar is eie skaaplam chops. Heel sappig en lekker. Goeie randjie vetjies. Nagereg was vanilje roomys en sjokolade roomys in ‘n cone/horinkie met Ouma G se spesiale nyammy nagereg.…

  • Pyne en skete. Dokter besoek. Bietjie kuns.

    Eers die kuns. Die volgende is wat ek vanoggend klaar geverf het. Dit neem my so twee tot drie dae om klaar te maak omdat dit droog word tyd tussenin nodig het. Ek het ook twee uitdagings waarmee ek besig is. Die eerste het 1 Februarie begin en eindig 28 Februarie. Die uitdaging is om…

  • Twee heerlike dae saam 30/01/2025

    Parkinson D skop weer hard die afgelope week. My gedagtes het weer oortyd gewerk van voor die naweek af(dis nou Donderdag oggend). 4 Februarie, 10 uur,  het ek weer na ses maande ‘n afspraak met my spesialis by die hospitaal. Ek skryf al die dinge oor hoe ek voel en ondervind neer om terugvoer te…

  • Waterverf Klas

    Woensdag 20/11/2024 Waterverf Klas Die verfklas het nou twee maande agter die rug. Die vier dogters sien nog steeds daarna uit om Dinsdagmiddae saam met my verfkwaste op te tel en ‘n uur lank hul uit te leef.  Ons het September ‘n goeie vier weke gehad as oefenlopie om te kyk of die belangstelling gaan…

  • Wat het ek reeds bereik in 2024?

    Een van my skillshare onderwysers https://www.mygiantstrawberry.com/ by wie ek begin het om waterverf te doen het eenmaal per maand ‘n lekker nuusbrief. Sy gee ook altyd ‘n paar skakels na interessante artikels, raad vir liggaam en siel, tuinmaak en natuurlik waterverf kunstenaars wat heerlike leesstof het. Hierdie keer het sy die volgende gesê (ek gee…