Kategorie: Tiny Home
-
Tiny Home, opgewonde!
Die ‘Tiny Home’ is besig om te gebeur. Ek is skoon opgewonde. Na die terugslag met die omwaai van die muur ‘geraamte’ gedurende ‘n woeste Suid- ooster is daar weer vooruitgang met die bou. Die raamwerk is weer opgebou. My seun het van Januarie af ingespring met die herbou. Gister het ek vir eerste keer…
-
Naweek wegbreek, Napier, Tiny Homes
Napier en Tiny home 24/07/2023 Wat ‘n naweek was dit nie! Doodmoeg terug by die huis maar dit was ‘n belewenis uit ‘n ander wêreld. Vrydag oggend (21 Julie) het ek ‘n afspraak by ‘n arbeidsterapeut gehad om my koers in die lewe te probeer aanpas sodat alles minder gespanne kan wees. My tassie was…