Kategorie: JanJouStorie 2026
-
Van uit my kombuisvenster
Kwarteltjies, blackbirds, bellbird Deur my kombuis venster aan agterkant van die villas is daar weer ‘n ander gesig. Daar is ‘n heup-hoogte muur wat gebou is om die bult af te werk vir die behuising. Daars ook ‘n bedding aan die muurtjie se kant. My buurman het besluit om weer groente in potte te…
-
Van uit my voordeur.
Voor my voordeur As ek my deur oopmaak word ek begroet deur ‘n son wat van krag tot krag gaan wees. In die bedding teen die buite loopvlak en reeling blom die agapanthussen vol koppe blommetjies wat oopvou om ‘n wit blommetjies bol te vorm. Daar is ook ‘n ou bekende tipiese ligte blou kleinerige…
-
2026 Uit my Dagboek. Nuwe jaar, nuwe dinge.
‘n nuwe jaar 4/01/2026 My geliefde man het altyd gese: Die pad na die hel is uitgele met goeie voornemens. Daarmee kan ek ook nou saamstem want ek het myself belowe om op my blog te skryf. Wat het daarvan gekom? Drie stukke geskryf en dis al. Baie verskonings. Niks help nie. As jy iets…