Kategorie: hoenders

  • Naweek: hoenderstorie

    01/02/2026 Dis Saterdag oggend. Die hoenders loop rond om my kamer met ‘n: kêkê-kêkê-kêkê, die een haan kraai: koekelekoe by my oop deur. Hul is oppad huistoe om die oubaas of ounooi te roep vir ontbyt. Saterdagoggende is dit die oubaas van die plaas se beurt om te kom voer. Hy is een van die…

  • Nie eendjies nie maar nou is dit kuikentjies

    Nog ‘n verrassing tref ons ‘n paar dae later na die drie eendjies se aankoms. By Gesê die drie eendjies het toe na drie dae nie oorleef nie. Eende is regtig onbeholpe as dit by hul nuwelinge kom. Hul het geen meganisme om klein eendjies te beskerm nie.  Hierdie gaan egter nie oor eendjies nie…

  • Oompie en Gym storie vervolg

    Die eerste afspraak met Liz, my Gym instrukteur, was Woensdag 2 Augustus 2023.  Klein Amelia is siek. Sy hoes sleg. Die gesiggie is sommer was bleek en ogies is flou. Ek het haar opgepas terwyl Pappa vir Beatrix skooltoe gevat het. Pappa was by die huis om na Amelia te kyk. Hy het ook sommer…

  • Reën, reën, reën en wilde voëltjies

    28/07/2023 Reën, reën lieflike reën. Dit reën al die hele week aan en af. Woensdag(26/07/’23) het dit aanmekaar gereën. Moes my pille by apteek kry en ‘n paar kruideniersware gaan koop; yogurt, brood, weetbix, vrugte. Lekker nartjies gekry. Hul lyk so mooi en gesond. Nartjies kom van Australië. Wonder toe of hul so lekker proe…

  • Gevleugelde plesier.

    Gevleugelde plesier. Sekere tye van die dag is die gevleugeldes hier op die plaas vol plesierigheid. Dis of hul die tyd op die horlosie kan lees. Dis natuurlik nie die digitale horlosies se tyd nie. Hul koppe draai as dit by die na twaalf kom en dit middag is.  Soggens het meneer Haan nie nodig…