Kategorie: Amelia
-
Van uit my voordeur.
Voor my voordeur As ek my deur oopmaak word ek begroet deur ‘n son wat van krag tot krag gaan wees. In die bedding teen die buite loopvlak en reeling blom die agapanthussen vol koppe blommetjies wat oopvou om ‘n wit blommetjies bol te vorm. Daar is ook ‘n ou bekende tipiese ligte blou kleinerige…
-
Liewe Kleinkinders
Vanoggend het ek beter gevoel as gister. Stella, gee honde net na ses kos. Sy ry hierdie keer net na sewe. Dis reënerig. Toe ek teen kwart voor agt huis ingaan is Bertus besig om uit te suig. Ek het gaan stort en hy is werk toe. Kinders is reg om skooltoe te gaan. Hul…
-
Twee heerlike dae saam 30/01/2025
Parkinson D skop weer hard die afgelope week. My gedagtes het weer oortyd gewerk van voor die naweek af(dis nou Donderdag oggend). 4 Februarie, 10 uur, het ek weer na ses maande ‘n afspraak met my spesialis by die hospitaal. Ek skryf al die dinge oor hoe ek voel en ondervind neer om terugvoer te…
-
Shop until you drop. 22/01/2025.
Sjoe, mensig dit was ‘n warm dag Woensdag. Omdat dit droog is brand die son alles asvaal. Veral in die middag as die son op sy naaste aan ons is, is die son op sy hetigste. Volgens die reëling het ek voorberei dat Beatrix na ‘n kuns dag gaan. Gelukkig vra ek Dinsdagaand of dit…
-
Melkskommels 14/01/2025
Dis vakansietyd. Die skole, hier in New Zealand, het 17 Desember 2024 amptelik gesluit. Dinsdag 14 Januarie werk Pappa en Mamma albei uithuisig. Ouma is gereed om Beatrix vir die dag op te pas. Sy gaan huis in om te kyk of Pappa en Amelia reg is om kleuterskool toe te gaan. Al drie, Pappa,…
-
Nie eendjies nie maar nou is dit kuikentjies
Nog ‘n verrassing tref ons ‘n paar dae later na die drie eendjies se aankoms. By Gesê die drie eendjies het toe na drie dae nie oorleef nie. Eende is regtig onbeholpe as dit by hul nuwelinge kom. Hul het geen meganisme om klein eendjies te beskerm nie. Hierdie gaan egter nie oor eendjies nie…
-
Amelia en Tamariki viering
Dis Donderdagmiddag na my heerlik persente koop vir Amelia die oggend (sien vorige blog pos -Verjaarsdaggeskenk vir Amelia) Ek neem my Nanny nap en staan so twee uur op. Net voor drie kom Seunlief verby my kamer: “Gaan Ma saam om Amelia te kry by kleuterskool? Hul het van 3 tot 4 Matariki feesviering.” “Ja,…
-
Verjaarsdaggeskenk vir Amelia.
Donderdae is ‘my tyd’ oggende. Ek klim in die kar en ry dorp toe of na die winkels(shops) soos hul dit hier noem. Meestal gaan ek Mall toe. Die kunsafdelings van twee winkels is die aantrekkingskrag. Eers gaan kyk ek in Lincraft. Hier is wolle van alle kleure en diktes. Materiaal(waarin ek nie op oomblik…