Maandag=Wasdag no 7: Vreugde en/of plesier
Maandag=Wasdag het aangebreek sonder dat ek dit besef het. Verlede week was ‘n vol week vir my gewees. Baie gedoen gekry. Verlede week se frustrasie het ‘n paar mooi beskrywings opgelewer. Toortsie stel toe nogal voor dat ons bietjie oor vreugde kan gesels. Frannie vertel toe ook oor haar oudword frustrasies. Ek besluit toe dat … Lees meer Maandag=Wasdag no 7: Vreugde en/of plesier
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit