Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

Galasiërs 2:16 16 en tog weet ons dat ‘n mens nie van sonde vrygespreek word deur die wet van Moses te onderhou nie, maar alleen deur Jesus Christus te glo. Ook ons het tot die geloof in Christus Jesus gekom, en dit is hoe ons vrygespreek is: deur in Christus te glo en nie deur…… Lees meer Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF