Etiket: vertel

  • Maandag=Wasdag no 12. Wat ‘n avontuur!

    Ek hang net gou nuwe wasgoed op. Ek op die oomblik ‘n plaasvrou! Dis katte, honde, skape, hoenders en kuikentjies. Ongelukkig is die weer so sleg dis gladnie baie aangenaam nie. Hier skryf ons in Afrikaans. Almal mag ‘n stuiwertjie in my arm beurs gooi as julle so voel. Vertel van n heerlike, opwindende avontuur […]

  • Maandag=Wasdag no 9 Liefde en vertroue

    Augustus 2019, lê op sy rug. As jy van Afrikaans hou kan jy gerus jou pantoffels aantrek en hier by my aan tafel kom sit en skryf oor ditjies en datjies. Ek gee vyf woorde wat jy as prikkel kan gebruik. Jy kan almal gebruik of net een; selfs geen woord sal ook doen. Solank […]

  • Maandag=Wasdag no 7 2019

    Maandag 29 Julie 2019. Waar hardloop die tyd heen? Hier is dit weer wasdag. ‘n Ieder en ‘n elk wat Afrikaans is kan lekker saam kuier hier op Maandae. Ek gee n paar woorde waarvan jy een kan kies, of almal, of geen een nie. Solank jy dit net geniet. As jy so voel kom […]

  • Maandag=Wasdag no 6 2019

    (My ou laptop wil nie WordPress oopmaak nie dis hoekom ek eers vandag se wasgoed uithang) Maandag breek aan. Die wasgoed moet gehang word, maar ai, die wasvrou is half lui vandag.Almal wat lus het om ‘n bietjie in Afrikaans te skryf is welkom om ietsie te skryf. Pos  of ping jou pos-skakel in my […]

  • Maandag=Wasdag: No 5

    Nog ‘n Maandag het aangebreek. Dit is reënerig en die wasgoed kom nie maklik droog nie. Ons het winterreën, so ek moenie kla nie. Meeste mense het darem ‘n tuimeldroër(wat ek nie het nie.)My goedjies word maar binne in die sitkamer op ‘n droograkkie gehang. Gelukkig maak die weer nie saak nie. Mens kan lekker […]

  • Maandag=Wasdag: 4 Liewe plastiek

    (My skootrekenaar neem eeue om oop te maak. Amper het ek moed opgegee.) Maandag se Wasdag lê weer voor die deur. Ek gee vyf woorde waarvan jy een kan kies of almal of geen een nie. Alles gaan net oor lekker skryf in Afrikaans. Kom geniet dit saam met my. As jy geskryf het voeg […]

  • Maandag = Wasdag : 3 Vervelig

    Maandag is hier en dis tyd vir nog ‘n skryfseltjie om uit te hang. Ek gee vyf woorde waarvan jy een, twee of almal kan kies om iets oor te skryf. As jy geen gevoel vir een van die woorde kry nie kan jy sommer net ‘n ietsie skryf net vir ontspanning. Die lengte of […]

  • Maandag = Wasdag 2: Plaas

    ‘n Week is verby en dis weer tyd vir ophang en uithang hier op Maandag = Wasdag. Almal is welkom om te skryf waaroor hul wil. Jy mag een, of meer van die woorde gebruik. As jy voel daar is nie een wat jou n bietjie prikkel nie mag jy selfs iets skryf waarvoor jy […]

  • Maandag = Wasdag: Eerste

    Uitdaging 1 Welkom aan almal wat hul wasgoedjies gewas het. Nou kan jy dit hier kom ophang om droog te word of om ‘n bietjie lug te gee. Almal  wat Afrikaans skryf is welkom om deel te neem en te kuier. Skryf en dan plak jou skakel asb in by kommentaar sodat ander skrywers/lesers ook […]

  • Uitdaging: Maandag = Wasdag

    Ditjies en datjies en wie weet nog watjies… Uitdaging aan elkeen wat Afrikaans wil skryf. Almal weet dat Maandag, in die ou dae, wasdag was. Dalk, in baie huise, nog steeds. Maandag kan nog meer dinge beteken. . Begin van die week . Blou Maandag . Maandag begin ‘n nuwe werk . Maandag begin die […]