Etiket: verstaan

  • Hoe dit gekom het… onsekerheid. Woordwarrel: Hoop

    Die besef, en wete ek moet positief bly kom gereeld by my op. Alles hang af hoe ‘n mens dinge om jou aanvaar en hanteer. Tog, ek is ook ‘n mens met gevoel en behoeftes. Op die oomblik voel ek afgesny van alles. Alles maak my benoud. Siekte, alleenheid en dan op die oomblik ouderdom…

  • Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

    Handelinge 14:22 22 Hulle het die gelowiges geestelik versterk en hulle aangespoor om getrou te bly in die geloof. “Ons sal eers deur baie verdrukking moet gaan voordat ons in die Koninkryk van God kom,” het hulle gesê. (Jammer dat ek nie gister gepos het nie, maar ek moes net gister se vers ook byvoeg)…

  • Belangrikheid van neerpen (journaling)

    Ek het in Mei saam met HesterleyNel een-en-dertig dae, aantekeninge in ‘n dagboek gemaak. Om ‘n dagboek aan te hou help om ‘n skryfritme aan te leer, asook om jou gedagtes te ontleed en uit te sorteer. Drie redes hoekom neerpen(journaling) en ‘n dagboek so belangrik is. Eerste Rede:  Neerpen dien as ‘n vingerwysing  om…