Etiket: verse

  • Plaasstorie: Sondag namiddag

    Wat ‘n Sondagmiddag was dit nie?! Hierdie jaar het ek nie ingeskryf vir NaNoWriMo, wat ek al vier jaar na mekaar geskryf het nie want ek het ‘n heel ander leefstyl wat ek op die oomblik moet verwerk. Ek het wel ‘n week gelede klaar gemaak met ‘n intensiewe ses weke van skryf. Intensief, omdat […]

  • Behoefte van my hart. Die beste.

    Nadat ek Aletta https://nowathome.wordpress.com/ se vinkies in die boom gesien het kom die woorde skielik by my op: Hoog bo die water skommel die vinkies Versamelde gedigte (1980)–C. Louis Leipoldt Die Beste C L Leipoldt  Geil lusern in die laagste landjie; Geil groen blare en blomme blou; Aalwyn rooi op die voorste randjie, Rooi soos bloed teen die […]