Maandag=Wasdag 1/21 Geliefde/spesiale klere?

Welkom by ons eerste Maandag=Wasdag. Mag 2021 meer vreugdevol en rustiger verloop vir almal. Spesiale klere. Noudat ‘n mens jou kamera op jou foon het is dit maklik om gou ‘n ding of twee af te neem. Dis presies wat ek verlede week voor die einde van die jaar gedoen het. Ek beplan om my…… Lees meer Maandag=Wasdag 1/21 Geliefde/spesiale klere?

Maandag=Wasdag no 19 van 2019: Sintuie

Dis weer Maandag en dit gaan die laaste Wasdag vir die jaar wees. Ek gaan vir tien dae weer plaas toe. Hierdie keer gaan dit beslis nie ‘n gejaag van skape wees nie want die plaas se kampe is behoorlik afgekamp. Daar is wel ‘n koei wat die eienaar nie vertrou nie, so, ek bly…… Lees meer Maandag=Wasdag no 19 van 2019: Sintuie

Blomme Pieter Smit

Dis vrek koud in my geweste. Die suidewind het sy wange bol gemaak en ysige koue hier kom inblaas. Gister nag(Woensdag) het dit op die heuwels gesneeu. Vanoggend misreën dit toe ek met Trompie wou gaan loop. Ek beduie toe vir hom dat hy maar in die tuin sy ding moet doen. Ek het nie…… Lees meer Blomme Pieter Smit