Jippie-jippie, dis Saterdag Amelia se verjaarsdagpartytjie! Mamma het ‘n koek bestel wat by klein Amelia se smaak pas. Kiri die dinosaur. Ongelukkig het die tannie wat die koek sou bak gebel om te sê haar man het Covid. Sy sal moontlik nie die koek kan bak nie. Mamma is baie slim en gekonfyt in koekbak.…… Lees meer Kiri die dinosaur koek