Etiket: verf

  • Hoe dit gekom het…Positiewe toets

      Liewe Covid Amper twee weke terug, Dinsdagoggend nadat ek klaar aangetrek was, en reg was om Beatrix skool toe te vat, tref ‘n onverwagse aankondiging my vol tussen die oë. Bea toets positief vir Covid en ons, as naaste kontak, moet vir tien dae afsonder. Goed en wel, dis ‘n hele omwenteling vir almal. […]

  • Maandag=Wasdag 21: Ingesteldheid

    Betekenis: ingesteldheid Ek kon nie die woord se betekenis vind in my 1961 Verklarende Afrikaanse Woordeboek van Kritzinger et al. nie. Gesteldheid: beteken- toestand of staat. Dit moet maar doen vir nou. Ingesteldheid Verlede week Woensdag word ons vir drie dae in inperking, in vlak 4, geplaas. Vrydag word dit nog aangeskuif na Dinsdag aand […]

  • Maandag=Wasdag 10: HOU KOERS

    10 Hou Koers Maandag het weer aangebreek. Dis weer tyd om wasgoed op te hang. Ek nooi almal, wat lief is vir Afrikaans, om iets saam te skryf. As jy geskryf het kan jy jou skakel by my kommentaar inplak en ander skrywers/lesers kan ook jou stukkie lees en geniet.  Baie dankie aan al die […]

  • Maandag=Wasdag: 35 Kind/ers

    Elke Maandag plaas ek ‘n nuwe woord of onderwerp waaroor ons kan skryf. Almal is welkom om te skryf solank jy dit in Afrikaans doen. Dis lekker om Afrikaans te praat en te skryf. Die taal is so kleurvol en vol onverwagse uitdrukkings wat mens veel plesier verskaf. Daar is geen perk op hoe lank […]