Etiket: uitrus

  • Wegbreek na Featherston 2022/2023

    Inleiding Vertrek van Mangaroa 23/12/2022 Ek het vroeg in Oktober 2022 vir my 11 nagte bespreek in ‘n motel in Featherston wat 30km, ongeveer halfuur’se ry van Upper Hutt is. Rimutakas(berge) vol draaie op en weer anderkant af.  Die 22ste het ek al begin inpak en alles op my lysie reggesit.  23e, pak ek solank […]