Hoe dit gekom het dat… bekommerd oor Trompie.

Ek het werklik meer as twee maande laas geskryf. Daar was net nie tyd en ek het ook nie behoefte gehad om te skryf nie. My laaste voorbereiding van skryfwerk het gegaan oor Trompie. Ek het die 28 Desember 2021 begin skryf. Terug gewerk na waar Trompie versleg en wou dit nie deel nie want…… Lees meer Hoe dit gekom het dat… bekommerd oor Trompie.

Woordwarrel: Alliterasie assonansie

#WOORDWARREL, AFRIKAANS In die gees van die feesgety, warrel ‘n vrolike storie met ‘n warrelknoop. Die volgende moet alles ingesluit word in jou vrolike verhaal: Gunsteling dierGunsteling blom of boom of natuurverskynsel (klippe, grasse, patrone)Gunsteling plek in die natuur (berg, rivier, see, vlaktes….)Gunsteling kleurLaastens, span alliterasie en assonansie inMik vir 600 woorde of meer. Niks minder. Warrel woerts-warts woordryk en vertel…… Lees meer Woordwarrel: Alliterasie assonansie

Hoe dit gekom het dat 1: Mini Schnauzers my betower het.

Hoe het dit gekom dat ek verlief geraak het op mini Schnauzers? Almal weet dat ek ‘n diere mens is. Plante is nie my lyn van belangstelling nie. Aan die einde van die 1960 tiger jare het ek Alaskan Malamute geskou en geteel. Dis natuurlik ‘n storie vir ‘n ander keer.  Met die skouery van…… Lees meer Hoe dit gekom het dat 1: Mini Schnauzers my betower het.

Maandag=Wasdag 29: Bou of maak iets.

Goeie dag op ‘n stormagtige Maandag hier in New Zealand. Wind tot 135 km p u, buie reën, donderweer en ook moontlik hael en sneeu. Dis amper einde September en nog is dit nie die einde van winterkoue nie. Kom ons kikker die dag ‘n bietjie op met ‘n paar vertellings. Bou of maak iets.…… Lees meer Maandag=Wasdag 29: Bou of maak iets.