Hoe dit gekom het…dat hier stilte was.

Stilte op my blog Beslis stilte. Geen woord geskryf of selfs aan iets gedink om te skryf vir meer as twee maande. Vir meer as twee maande was hier woorddroogte in my gemoed. So baie het gebeur in daardie tyd dat ek net nie kon bybly met alles nie. My omstandighede het totaal en al…… Lees meer Hoe dit gekom het…dat hier stilte was.

Hoe dit gekom het… Verhuising/trek

Verhuising of trek. Wat ‘n opwinding is daar op die oomblik in die Kruger huishouding! Ons gaan (moontlik binnekort) na ‘n plasie toe trek. Dis al ‘n geruime tyd dat dit in die pen is dat daar gesoek word na die regte stukkie grond en dan natuurlik ‘n huis om in te bly ook. Op…… Lees meer Hoe dit gekom het… Verhuising/trek