Woordwarrel: Nog meer spoke

Jou inspirasievonk vir vandag is “spookasem”. Hierdie bloguitdaging handel oor die nuutskepping van woorde, idiome en gesegdes in Afrikaans wat ‘n kultuurverandering kan voortbring of sommer net die leser / aanhoorder irriteer. Hester is steeds besig om te spook met die woord spook. Toe kom spook die woord ook by my die hele naweek. Vanoggend…… Lees meer Woordwarrel: Nog meer spoke

Woordwarrel: Pampoenspook

Jou inspirasievonk vir vandag is “pampoenspook”.  HesterLeyNel  by https://www.hesterleynel.co.za/2021/10/28/woordwarrel-donderdag-pampoenspook-28-okt-2021/ het die week se woordwarrel voorgestel. Gaan lees gerus hoe die uitdaging werk op haar webwerf. Hier in NZ doen hul Halloween elke jaar op 31e Oktober. Gister vertel ek dit vir my liewe suster. En weet jy wat haar reaksie is? OP SONDAG? Moes toe…… Lees meer Woordwarrel: Pampoenspook