Hoe dit gekom het dat… ons pampoen eet

Hoekom pampoen van alle dinge? Van huis uit, as ‘n Nederlander. het ek as kind nooit met pampoen te doen gekry nie. Ons het net nie pampoen gekry nie omdat dit onbekend was. In die koshuis het ek vir die eerste keer pampoen gekry. Dit was so-so vir my. Ek was nooit ‘n groot soettand…… Lees meer Hoe dit gekom het dat… ons pampoen eet