Verlede Maandag het uitgevries. My voorneme oor die weer te skryf het verys. Kom vertel ‘n paar dinge oor die woord weer. Ons skryf hier in Afrikaans en almal is welkom om saam te skryf. Jy kan ‘n kort stukkie skryf, ‘n lang ene of net sommer soos jy voel. As jy geskryf het sal…… Lees meer Maandag=Wasdag 20: Weer/die weer.