Maandag=Wasdag no 20: Eerste vir 2020. Eerste indruk/ke.

Eerste indruk/ke Weer op die plaas. ‘n Ander een hierdie keer so daar is heelwat nuwe indrukke wat ek beleef. Kom ek op die plaas Donderdagmiddag. Ek pak uit en kyk na buite. Die huis het baie vensters wat uitkyk op die vallei. Dis heerlik rustig. Vroeg die volgende oggend gaan ek kombuis toe. Wat…… Lees meer Maandag=Wasdag no 20: Eerste vir 2020. Eerste indruk/ke.

Maandag=Wasdag: No 18: Briewe

Dis weer wasdag. Dis weer tyd vir lekker skryf. Almal wat lief is vir Afrikaans kan kom sit en saam skryf. Gaan lees gerus wat die volgende ouens geskryf het oor “Omgewing” https://kameel179438031.wordpress.com/2019/12/10/kameel-omgewing-en- My se asems en omtes https://toortsie.com/2019/12/12/afhandelmode/ AS jy geskryf het kan jy asseblief jou skakel in my kommentaar plak? Ander lesers sal…… Lees meer Maandag=Wasdag: No 18: Briewe

Belangrikheid van neerpen (journaling)

Ek het in Mei saam met HesterleyNel een-en-dertig dae, aantekeninge in ‘n dagboek gemaak. Om ‘n dagboek aan te hou help om ‘n skryfritme aan te leer, asook om jou gedagtes te ontleed en uit te sorteer. Drie redes hoekom neerpen(journaling) en ‘n dagboek so belangrik is. Eerste Rede:  Neerpen dien as ‘n vingerwysing  om…… Lees meer Belangrikheid van neerpen (journaling)

Maandag=Wasdag: no 13- Gesondheid

Dit is Maandag 14 Oktober, Die laaste termyn vir die jaar het aangebreek. Dis wasdag en hierdie keer kuier ons oor gesondheid. Vertel enige iets wat die woord “gesondheid” in het. Afrikaans is belangrik hier op my blog, dis waarom ek Maandag gebruik om lekker te kuier in Afrikaans. Kom geniet dit saam met my…… Lees meer Maandag=Wasdag: no 13- Gesondheid

Maandag=Wasdag no 12. Wat ‘n avontuur!

Ek hang net gou nuwe wasgoed op. Ek op die oomblik ‘n plaasvrou! Dis katte, honde, skape, hoenders en kuikentjies. Ongelukkig is die weer so sleg dis gladnie baie aangenaam nie. Hier skryf ons in Afrikaans. Almal mag ‘n stuiwertjie in my arm beurs gooi as julle so voel. Vertel van n heerlike, opwindende avontuur…… Lees meer Maandag=Wasdag no 12. Wat ‘n avontuur!