Maandag=Wasdag no 25: ALFABET

Alfabet Die alfabet het 26 letters. Skryf ‘n woord by elke letter wat met die letter begin. Woorde wat sommer in jou gedagte opkom. Gebruik dan elke woord in ‘n vertelling of paragraaf. Eintlik moet die woorde alfabeties op mekaar volg in die skryfsel. Ek gaan dit nie so streng maak en jou bind om…… Lees meer Maandag=Wasdag no 25: ALFABET

Dag 10 in my omgewing met ons Lock Down 03/2020

1 April. Dag 10 My plan was om ‘n ernstige stuk te skryf oor hoe my dag verloop maar het daarteen besluit. Ek gaan sommer los en vas skryf oor dinge wat gebeur waar ek hier in afsondering sit. Eerste is  dankbaarheid dat ek nog gesond is en elke oggend kan gaan stap. Nie slenter…… Lees meer Dag 10 in my omgewing met ons Lock Down 03/2020

Maandag=Wasdag no 20: Eerste vir 2020. Eerste indruk/ke.

Eerste indruk/ke Weer op die plaas. ‘n Ander een hierdie keer so daar is heelwat nuwe indrukke wat ek beleef. Kom ek op die plaas Donderdagmiddag. Ek pak uit en kyk na buite. Die huis het baie vensters wat uitkyk op die vallei. Dis heerlik rustig. Vroeg die volgende oggend gaan ek kombuis toe. Wat…… Lees meer Maandag=Wasdag no 20: Eerste vir 2020. Eerste indruk/ke.

Maandag=Wasdag: No 18: Briewe

Dis weer wasdag. Dis weer tyd vir lekker skryf. Almal wat lief is vir Afrikaans kan kom sit en saam skryf. Gaan lees gerus wat die volgende ouens geskryf het oor “Omgewing” https://kameel179438031.wordpress.com/2019/12/10/kameel-omgewing-en- My se asems en omtes https://toortsie.com/2019/12/12/afhandelmode/ AS jy geskryf het kan jy asseblief jou skakel in my kommentaar plak? Ander lesers sal…… Lees meer Maandag=Wasdag: No 18: Briewe

Belangrikheid van neerpen (journaling)

Ek het in Mei saam met HesterleyNel een-en-dertig dae, aantekeninge in ‘n dagboek gemaak. Om ‘n dagboek aan te hou help om ‘n skryfritme aan te leer, asook om jou gedagtes te ontleed en uit te sorteer. Drie redes hoekom neerpen(journaling) en ‘n dagboek so belangrik is. Eerste Rede:  Neerpen dien as ‘n vingerwysing  om…… Lees meer Belangrikheid van neerpen (journaling)