Plaaslewe no1.

Groot avontuur (Pukeko) 1/07/2022 Die oomblik het aangbreek dat ek my pen opneem en begin om avonture neer te skryf. Dit het meer as drie maande geneem om weer te begin belangstel en om tyd in te ruim om te skryf. Party oggende as my skoondogter ingaan na haar kantoor in Wellington staan ek reg …… Lees meer Plaaslewe no1.

Oud leerders en nog wat…

Christa skryf oor leerders wat die juffrou nie ken nie as hul uit die skool is. Dit is waar in gevalle as die juffrou nie lank met hul gewerk het nie. https://christavanstaden.com/2020/04/28/as-leerders-weet-dat-juffrou-kan-brei/ Ek het ‘n hele paar jare in plattelandse skole skool gehou. Almal het mekaar geken. Almal het ook geweet waar wie was en…… Lees meer Oud leerders en nog wat…