Etiket: Pukeko

  • Plaasstorie: Gevleugeldes

    Gevleugeldes Sjoe mensdom het ons darem nou avonture met die gevleugeldes gehad! Eers bietjie agtergrond.  Daar is ‘n hele kaboedel tipe kapokhoendertjies in ‘n kampie net agter my kamer. Eers was dit net die uitgegroeide hoendertjies(ek dink elf van hulle) en later is die kuikens wat Stella, skoondogter, in haar broeimasjien uitgebroei het (ek dink…

  • Plaaslewe no1.

    Groot avontuur (Pukeko) 1/07/2022 Die oomblik het aangbreek dat ek my pen opneem en begin om avonture neer te skryf. Dit het meer as drie maande geneem om weer te begin belangstel en om tyd in te ruim om te skryf. Party oggende as my skoondogter ingaan na haar kantoor in Wellington staan ek reg …