Hoenders en beeste. Hie-ha, cowboys hier kom ons. Na die Paasnaweek se trekkery het ek gou oor gery om te gaan kyk hoe dit met die familie op die plaas gaan. Die trekkery was senutergend gewees. Eers is die groot masjiene waarmee my seun sy elektroniese bordjies gemaak en gebak het opgelaai. Hy het vir…… Lees meer Hoe dit gekom het dat… Plaasopwinding
Etiket: Plaas
Maandag=Wasdag no 19 van 2019: Sintuie
Dis weer Maandag en dit gaan die laaste Wasdag vir die jaar wees. Ek gaan vir tien dae weer plaas toe. Hierdie keer gaan dit beslis nie ‘n gejaag van skape wees nie want die plaas se kampe is behoorlik afgekamp. Daar is wel ‘n koei wat die eienaar nie vertrou nie, so, ek bly…… Lees meer Maandag=Wasdag no 19 van 2019: Sintuie
Avontuur op die plaas deel 4
More, Maandag, is dit weer terug hok toe na twee weke se vakansie. Die laaste skof vir 2019. Deel 4 van die avontuur op die plaas.Ek is vanoggend nou al weer by Vrydag en het nie gister se stories vertel nie. Donderdag oggend hoor ek weer skape blêr op ‘n afstand. Ek het besluit om…… Lees meer Avontuur op die plaas deel 4
Avontuur op die plaas deel 2 en 3
Deel 2 Die tyd vlieg verby en ek moet eintlik daagliks skryf oor al die mannewalise. Ek kan nie meer so goed onthou wanneer wat gebeur het nie. Ek het Dinsdag more betyds opgestaan omdat ek dorptoe wou gaan. Ek het my goeie vriendin belowe dat ek haar steeds vir ‘n koppie tee gaan ontmoet. …… Lees meer Avontuur op die plaas deel 2 en 3