Etiket: oefening

  • ‘n Middag in Beatrix se lewe.

    Maandagmiddag was daar ‘n tydjie dat dit nie gereën het nie. Ouma probeer elke middag om so vier uur se kant in te gaan, in die hoof huis, om Beatrix uit te nooi om buite toe te gaan vir bietjie vars lug. Dit is ons oefen tyd volgens Bea. Sy organiseer haar Ouma sodat daar […]

  • Maandag=Wasdag 19: Hardkoppig

    Hardkoppig/koppig/eie wys? Ek het so ses jaar gelede ‘n vrou ontmoet waarmee ek baie goeie vriende geword het met verloop van tyd. Sy is enig in haar soort. Ons het al heelwat sakke sout saam opgeëet. My eerste kennismaking met haar was by die skryfsessies in ons plaaslike biblioteek. Sy het my ook oorgehaal om […]