Maandag=Wasdag 28: Avontuur, ondervinding, Vertelling.

Maandag is weer hier. Dankie aan die volgende ouens wat saam gesels het verlede week: Appeltjie https://appeltjie.wordpress.com/2020/09/14/maandag-waskamer-27-kamer/ Kameel https://kameel179438031.wordpress.com/2020/09/15/kameel-kamers/ Lekkervurig https://lekkervurigeaffere.blog/?p=14191 Hier gaan ons dan. Almal wat Afrikaans is kan saam skryf. Gee asseblief vir my ‘n skakel of pieng-terug in my kommentaar sodat ek erkenning kan gee aan jou skrywe en ook dit aan…… Lees meer Maandag=Wasdag 28: Avontuur, ondervinding, Vertelling.