Oggend lopie.

Die lug is amper sonder wolke vanoggend vroeg. Steeds nog koel windjie wat waai. Ek besluit om vroeg in te gaan om ‘n koppie tee te maak en my pap met yogert te maak want hele week het ek soggens net ‘n “oats and apricot bar” geëet, en ook natuurlik die badkamer gou te gebruik.…… Lees meer Oggend lopie.