Daars hy, weer ‘n Wasdag en goet wat opgehang moet word. Ek het die helfte van die week al begin dink om radio te gebruik die week. Loop ek toe met Trompie, en daar kom draadloos toe in my gedagtes en die idee steek sommer vas. Geniet die skryf want dis Afrikaans. Afrikaans is mos…… Lees meer Maandag=Wasdag 5: Draadloos
Etiket: lekker
Maandag=Wasdag 39: Sê-goed en sommer net.
Die laaste Wasdag vir 2020. Daar is regtig lekker geskryf die afgelope maande. Hierdie keer het ek gedink om sommer sulke los stukkies te skryf. Ek het ‘n klompie sê-goed neer geskryf. Jy mag hul almal in ‘n denkbeeldige storie gebruik of net een uitsoek om oor te praat. As jy nog nuwe gesegdes ken…… Lees meer Maandag=Wasdag 39: Sê-goed en sommer net.
Maandag=Wasdag 38: ‘n besondere persoon.
Wel vriende en vriendinne die jaar spoed einde toe. Feesgety lê nog voor en dan is 2020 verby. Ek nooi almal uit wat van Afrikaans hou, of in Afrikaans skryf om saam te skryf. As jy jou stuk geskryf het kan jy asseblief jou vertelling se skakel in my kommentaar plak of n pieng terug…… Lees meer Maandag=Wasdag 38: ‘n besondere persoon.
Maandag=Wasdag no 25: ALFABET
Alfabet Die alfabet het 26 letters. Skryf ‘n woord by elke letter wat met die letter begin. Woorde wat sommer in jou gedagte opkom. Gebruik dan elke woord in ‘n vertelling of paragraaf. Eintlik moet die woorde alfabeties op mekaar volg in die skryfsel. Ek gaan dit nie so streng maak en jou bind om…… Lees meer Maandag=Wasdag no 25: ALFABET
Kouse, kouse,kouse
Crista: https://christavanstaden.com/2020/07/09/sykouse-in-qazaqstan/ skryf oor sykouse wat sy moes dra toe sy skoolgehou het vroeër jare. Hester: https://www.hesterleynel.co.za/2020/07/12/sykouse-tights-pantyhose-skinny-jeans-leggings-en-jeggings/ skryf ‘n hele interessante blog oor sykouse, broekiekouse en vandag se jeggings Ek kan die volgende byvoeg: Terwyl ek op kollege was het ons steeds sykouse gedra met skoene. Veral ook in die winter en as ons gaan…… Lees meer Kouse, kouse,kouse
Kinderprenteleesboek
Ek het vir 21 dae ‘n heerlike kursus gedoen om ‘n kinderstorie te skryf. Dit was ‘n nuwe ondervinding vir my. Ek het baie geleer. Dis vir kleintjies 3-5 jaar wat nog nie baie lank kan luister of aandag gee nie. Die illustrasies gaan natuurlik ook ‘n groot rol speel. Die storie is in Engels.…… Lees meer Kinderprenteleesboek
Maandag=Wasdag no 20: Eerste vir 2020. Eerste indruk/ke.
Eerste indruk/ke Weer op die plaas. ‘n Ander een hierdie keer so daar is heelwat nuwe indrukke wat ek beleef. Kom ek op die plaas Donderdagmiddag. Ek pak uit en kyk na buite. Die huis het baie vensters wat uitkyk op die vallei. Dis heerlik rustig. Vroeg die volgende oggend gaan ek kombuis toe. Wat…… Lees meer Maandag=Wasdag no 20: Eerste vir 2020. Eerste indruk/ke.
Avontuur op die plaas deel 4
More, Maandag, is dit weer terug hok toe na twee weke se vakansie. Die laaste skof vir 2019. Deel 4 van die avontuur op die plaas.Ek is vanoggend nou al weer by Vrydag en het nie gister se stories vertel nie. Donderdag oggend hoor ek weer skape blêr op ‘n afstand. Ek het besluit om…… Lees meer Avontuur op die plaas deel 4